Fairmile 37
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 207 Main Road, Unit 37 Fairmile, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R1 983 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fairmile 37 is 'n ateljeewoonstel in Green Point, 'n lewendige en welgestelde voorstad van Kaapstad. Dit is die ideale basis vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die woonstel bied slaapplek vir twee gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en wasmasjien, en sluit 'n eetkamertafel in - ideaal om maaltye te deel.
Gaste geniet ook gratis WiFi en rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Die lewendige buurt spog met skilderagtige uitsigte - perfek vir oggenddraf of sonsondergangwandelinge - en is besaai met moderne kafees, fynproewersrestaurante en boetiekwinkels. Ongerepte strande is net 'n klipgooi weg, terwyl die bedrywige V&A Waterfront binne maklike bereik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 207 Main Road, Unit 37 Fairmile, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 207 Main Road, Unit 37 Fairmile, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang