Successfully reported
+23

Fairstay Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hopkins Street, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairstay Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Parow. Dit is 'n uitstekende opsie vir enkelnagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 10 Standaardkamers en 10 Uitvoerende Kamers, wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die Standaardkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die Uitvoerende kamers elk 'n koninggrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in elke kamer sluit in 'n klein yskas, 'n mikrogolfoond, 'n TV en gratis WiFi.

Fairstay Lodge is slegs 15 tot 20 minute se ry vanaf gewilde besienswaardighede soos Tafelberg en die V&A Waterfront. Hierdie verblyf bied ook veilige parkering vir gaste se gemoedsrus. Die vriendelike personeel is toegewy daaraan om gaste se verblyf aangenaam te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Siyabonga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Hopkins Street, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairstay Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hopkins Street, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c4e747125aa5ee10c948021084f1605de411fbce9e58b6867f84500f188e3b411eefa70542f7d158bfedb94ab928be96efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 27 Hopkins Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.903758990656 18.587025290807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang