Fairstreams 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen Street, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R3 375 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Fairstreams 4 is in die pragtige sekuriteitskompleks genaamd Fairstreams in Dullstroom geleë. Dit is binne maklike bereik van die Dullstroomdam en natuurreservaat, asook die Dullstroom Inn en die bekende Mrs Simpsons-restaurant. Hierdie akkommodasie het 'n omskakelaar om die impak van beurtkrag te verminder.
Op die grondvloer is daar 'n oopplan-leefarea met 'n volledige kombuis met stoof, oond, yskas en mikrogolfoond. Daar is 'n etenstafel vir 6 mense. Die sitkamer het 'n lieflike kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Ook op die grondvloer is daar 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Op die eerste verdieping is daar 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort.
Aan die bokant van die trappe is daar 'n oopplan-leefarea met 'n dagbed wat vir 'n jong kind gebruik kan word indien nodig.
Buite is 'n stoep met 'n vrystaande braai. Onderdakparkeerplek in die kompleks word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Jansen Street, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Fairstreams 4 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen Street, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang