Successfully reported
+15

Fairview Cottages Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P86 Monzi Golf Estate, Monzi, St Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairview Cottages Guest House is in die historiese St Lucia geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 goed ingerigte kothuise, elk met sy eie ingang en patio. Die kothuise beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Bykomende geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in, met breekware wat voorsien word. Neem asseblief kennis dat daar geen kookgeriewe in die kamers is nie.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eet- en braai-area met 'n ketelbraai vir ontbytbraai. Vir diegene wat belangstel om te verken, is St Lucia Birds & Birding 19,9 km ver, terwyl Jabula Beach 21,3 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Murray K
Saam met vriende
5.0
Good. It met my requirements. The cottages could do with a sink in the kitchenettes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Hayley B
5.0
Wedding weekend - perfect spot. We had a lovely stay over the weekend. We were attending a wedding at a venue close by, so this was ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nicole L
Saam met vriende
5.0
Peaceful, hot & tropical. We had a lovely stay, Alison is such a lovely host. Would recommend Fairview anytime. It's about 20 km from S...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Magda B
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet bliss. We had a lovely stay. The cottage was clean and spacious. The bathroom, especially the shower, was fantastic. The view fro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rena V
Saam met lewensmaat
4.8
It is a nice, affordable place not too far from St Lucia. It was very nice. With the extremely hot weather and high humidity, we just s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alison Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • P86 Monzi Golf Estate, Monzi, St Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairview Cottages Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P86 Monzi Golf Estate, Monzi, St Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3b1526566d658e2341885ca5bcc5a302ff29a7cbfcc422dbf75c05397a3f232d7e91b694e1bdb1930ffa2c8eb20817ee102?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 P86 Monzi Golf Estate Monzi 3935 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -28.444647921743 32.307726782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang