Successfully reported
+51

Fairview Crescent 03

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Fairview Crescent, Milnerton Ridge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 359 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Fairview Crescent 03 is 'n ruim selfsorghuis in Milnerton Ridge. Die eiendom is binne ongeveer 7 km vanaf Bloubergstrand en 2 km vanaf Sunset Beach geleë, wat dit ideaal maak vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en hulle deel die derde badkamer wat met 'n stort toegerus is. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n gerieflike TV-kamer met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook 'n DVD-speler. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop beskik die eiendom oor 'n lieflike tuin en baie buitesitplek, 'n braai-area en 'n swembad. Gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 79

Resensies 328

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 3 Fairview Crescent, Milnerton Ridge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 359
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 359
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 359
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Fairview Crescent, Milnerton Ridge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3878bedd0a97aed71c015387c985c1494d2348661f531c4ab0d2964b7c83fd084fb0e50be4631d670bb1a4aa372cd436ab46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 358 per nag, vir 8 mense 3 Fairview Crescent Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8559019 18.5041517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang