Successfully reported

Twin Towers @ Fairview Estates

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anneke N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik gerus, staproetes gedoen en by die dorpies rondom. Pragtige plek, baie uniek. Uitsig was asemrowend. Die pad tot daar was nie heeltemal geskik vir 'n motor met gewone bande nie. Het 'n pap wiel gekry, sal volgende keer met 'n bakkie ry. Maar dit was heerlik en sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Lydia N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekkerste, mooiste plaasverblyf! Ons gaan vir seker weer! Ek weet nie eers waar om te begin nie! Dis mooi, dis stil, daar is baie plek vir die kinders om te hardloop, die huis is lieflik skoon en mooi ingerig. Die vuurtjie brand terwyl die manne braai en die kinders baljaar. Dis 'n droom vir enige stadsmuis om in so pragtige plaashuis en omgewing te wees. Daar is mooi besienswaardighede in die omgewing. Ons was skoon hartseer toe ons gister moes oppak en ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie baie dankie, Letitia. So lekker om gaste soos julle te ontvang op die plaas. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete, Corlia

Conrad B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike rustige wegbreek naweek. Kom geniet! Baie lekker gebly, elkeen wat saam was het kommentaar oor die great view, stil rustige omgewing, perfek vir wegbreek. Goeie oefening met die trappe op en af . Sal enige tyd aanbeveel! Als wat nodig is vir heerlike kuier saam met vriende of groepie mense weg van stadsgeluide. Ons sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Roche K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Break away from the noise. Wonderful getaway! Away from the hustle and bustle of the city! Loved the walks and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie dankie vir die review. Ek waardeer dit en hoop ons sien julle gou weer op die plaas.

Tienie S
Kort verblyf
4.2
Mei 2025

Puik, maar skoonmakers baie lui. Baie interessante verblyf in 'n pragtige omgewing. Omring met mooi berge. Baie oulike vuurherd. Die skoonmakers kort egter opleiding. Al wat sy moes doen, was om die braai skoon te maak en dit was maar baie swak gewas. Die laaste oggend, terwyl ons pak, was sy 'n oorlas en dit voor 8 uur die oggend. Ek moes haar omtrent wegjaag sodat ons in vrede kon pak. Maar ons sal graag weer daarheen gaan.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Hallo Tienie Dankie vir jou moeite met die terugvoer. Ek sal weereens die dame aanspreek. Hulle weet hulle mag nie voor 9h00 ingaan nie. Gewoonlik maak Elizabeth die Twin Towers skoon, maar sy was naweek af.

Ellen C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vinnige familie wegbreek. I have stumbled upon Twin Towers @ Fairview Estates while looking for nice hiking trails, and decided to book. What a wonderfully quirky and fun place to stay at with spectacular views over mountains. Alpaca, horses and cows roaming below. Sipping on my coffee early in the morning while watching the wondrous sunrises melting over the farmland. A truly wonderful place! This 3-story “silo-house” is for the fun-loving adventurer looking for something different while enjoying nature at its best. The ground floor has 1 bedroom with a queen bed, shower and toilet, and 2 double beds in the open area. The 1st floor has the main bedroom with a queen bed and a bathroom with a bath and a separate toilet. The 2nd floor has the kitchen with everything you will need, as well as the lounge area with comfy seating, fireplace, TV, DStv, Netflix and good WiFi, but no phone service. The internet worked well. Also on this floor is a small balcony overlooking everything, beautiful sunrises and spectacular views. The 3rd floor has a large open area with a dining area and braai facilities. Amazing views from up there. This area leads up to a nice grassy area with a bonfire area and a “plaasdam” for swimming. The house has lots of open stairs which are not safe for little kids to climb alone, but totally safe for older kids and adults. The stairs did not bother us. They are easy to climb and provide good exercise! The floors are wooden floors which are a bit noisy when you walk, and you can faintly hear each other through the wood, but again it did not bother us at all. We loved staying there; it was different, fun, and unique. The house was surprisingly warm and cozy. There is ample space and farm roads to walk and cycle. Bring your bicycles! The animals are beautiful, and the farm dog is super cute. We can't wait for summer to go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Wow Ellen, baie dankie vir die ongelooflike moeite wat jy ingesit het met hierdie review. Ek waardeer dit opreg. Gaste soos julle maak ons lewens maklik en dan klop 'n mens se hart sommer warm. Hoop ons sien julle gou weer. Groete en 'n heerlike dag vir julle. Liefde Corlia

Marlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kos vir jou siel! Baie dankie Fairview Estates dat julle julle stukkie hemel met ons gedeel het. Dit was vreeslik lekker ons het so lekker gerus. En die stil omgewing baie geniet. Dis net wat ons nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlike familie vakansie! Dit was so lekker verassing! Pragtige area en so goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Jacqueline. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer op die plaas.

Jan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Pragtige plekke, baie uniek met 'n asemrowende uitsig. Pragtige plekke, baie uniek met 'n asemrowende uitsig. Stil, rustige omgewing, perfek vir 'n wegbreek uit die gejaag. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Quentin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fantastic. Fantastic. Secluded. Quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Twin Towers @ Fairview Estates
Baie dankie Quentin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b51acca11b8b5932d8c1c0421bbfcfb3f5b2238cecec5ad2aeaf604a279c316dd6f46c0312f28c22ef874574e0ec5f3deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 54 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.558748929757 28.295371532286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang