Successfully reported
+44

Fairview Salt Rock

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Hewitt Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairview Salt Rock bied selfsorgverblyf met uitsig oor die pragtige Dolfynkus, geleë in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die gastehuis bestaan uit 3 eenhede, almal met uitstekende see-uitsigte en maklike toegang tot die strand, slegs 150 m weg. Elke eenheid bied gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en die DStv-gasvryheidspakket en 'n elektroniese kluis vir waardevolle items.

Gaste kry ook veilige parkering op die perseel en die gebruik van 'n swembad.

Die eiendom is toegerus met 'n rugsteunkragopwekker en watervoorsiening vir enige onderbreking, plus al die water op die eiendom word gefiltreer en UV-behandel.

Die gastehuis is ideaal geleë vir dolfynkyk die hele jaar deur en walvisse van Augustus tot Oktober.

Word wakker met die geluid van die golwe wat op die sandstrande breek, geniet die goue sonsondergange en swem in die warm Indiese Oseaan-water, selfs in die winter.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Again, one of the most pleasant places to stay (our third time). Excellent views. Again, one of the most pleasant places to stay (our t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Steffan O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was puik gewees. Het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2025
Hawa Bibi M
Besigheidsreis
5.0
Perfect, clean and beautiful. It was an amazing stay. Cleanliness is a huge factor for me and I felt extremely comfortable due to the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Werner G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, privaat, goeie ligging. Baie lekker gebly. Eienaar en personeel was professioneel en gasvry.
Jan 2025
Julius K
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik. Lekker atmosfeer. Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Dit was baie lekker. Mooi uitsig. Mooi en gemaklike geriewe. Baie skoon en netjies. Die...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 45 Hewitt Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairview Salt Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Hewitt Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2f0848252d2ac331bd3adc3acf676a54f1bcbd512bcf989ee440638b3e1d505dd047ffd15740d9b956c5c9640bcbb36779?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 45 Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.497717843807 31.241952223314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang