Fairway 2
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fairway Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 787R1 858 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fairway 2 is in die Country Club in die hartjie van Langebaan geleë. Dié vakansiehuis is puik ontwerp, pragtig versier en gemeubileer met gehaltemeubels. Fairway bied selsorgverblyfvir 6 mense.
Die oopplan-woonkamer, kombuis en eetkamer op die grondvloer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer.
Die buitebraai is op die stoep en dit is heeltemal beskut. Dit is 'n ingeboude braai en daar is 'n houttafel. Verder het die huis 'n ommuurde agtertuin met 'n grasperk wat mooi in stand gehou word. Gaste kan hul motors in die dubbelmotorhuis parkeer. En die skottelgoedwasser, 2 platskerm-TV's, DVD-speler, en DStv Hotelpakket maak die huis ekstra gerieflik.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Fairway Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairway 2 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fairway Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang