Fairways Guest House
Beskrywing
Die kamers het 'n privaat ingang en kyk na die gholfbaan. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n verwarmer, 'n waaier en elektriese komberse.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dag- of nagbesoekers word nie toegelaat nie. Ongemagtigde persone is streng verbode, die perseel is slegs vir betaalde gaste.
Slegs gaste wie se name op die faktuur verskyn, word op die perseel van die gastehuis toegelaat. Enige ongemagtigde persone wat nie oorspronklik bespreek het en betaal het nie, sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder enige verdere verduideliking.
Linne, kussings en badhanddoeke word voorsien.
Handdoeke word daagliks verander.
Stortgel word ook in die badkamers voorsien.
Alle kamers word van Maandag tot Saterdag skoongemaak. Geen skoonmaakdien word op Sondae of openbare vakansiedae gedoen nie.
Dag- of nagbesoekersbeleid word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang