Fairways Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Vanaf R1 553 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fairways Guest House is reg langs die gholfbaan in Uitenhage geleë, ook bekend as die "tuindorp" van die Oos-Kaap. Die huis is ideaal vir gaste wat 'n stil en rustige omgewing soek.
Die gastehuis bestaan uit 8 eenhede wat elk hul eie privaat ingang het wat na die gholfbaan kyk met skouspelagtige uitsigte. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe vir elke eenheid sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei, breekware, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n verwarmer, 'n elektriese kombers, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en WiFi-toegang in. Sommige van die woonstelle bied lugversorging.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste agter elektriese hekke en elektriese heining met 24-uur toesigkameras op die perseel. Besienswaardighede in die area sluit 'n verskeidenheid restaurante, 'n logistieke park en 'n gimnasium in. Doendinge sluit swem, visvang, tennis, voëlkyk en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Fairways Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang