Fairydust Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 39 Boven Street, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fairydust Gastehuis is geleë in die stil dorpie Sannieshof in die Noordwes Provinsie. Die gastehuis bied verblyf vir moeg en uitgeputte reisigers of bloot as 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf bestaan uit 4 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi-verbinding.
Daar is braaigeriewe beskikbaar vir alle gaste, en maaltye kan op versoek gereël word. Gaste is welkom om te ontspan in die gastehuis se gemaklike gemeenskaplike sitkamer of gebruik te maak van die kombuisgeriewe. Gaste kan ook gebruik maak van die haar- en skoonheidsalon op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 39 Boven Street, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Gaste dink Fairydust Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 39 Boven Street, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang