Fallen Oak Villa 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Frieda Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R2 680 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fallen Oak Villa 1 is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Tuinroete in George, Wes-Kaap. Hierdie huis is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende basis vanwaar hulle die omgewing kan verken en 'n rustige wegbreek kan geniet.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is in die solder geleë en bevat 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af kan gaste die eetarea vind met 'n groot eetkamertafel en 'n binnebraai. Die ruim leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n kaggel, rusbanke en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n tuin en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Naburige dorpe soos Wilderness is ongeveer 18.2 km weg, terwyl Mosselbaai ongeveer 50.2 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Frieda Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Fallen Oak Villa 1 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Frieda Street, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang