Fama Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Malleson Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fama Lodge bied gerieflike gastehuisverblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Die ligging bied toegang tot die Universiteit van Kaapstad, en snelweë na die middestad.
Verblyf word gebied in 6 en suite-slaapkamers met 'n stort in elk. Elke kamer is toegerus met 'n klerekas, 'n lessenaar, 'n stoel, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster en strykplank, 'n haardroër, 'n yskassie, 'n ketel, en koffie, tee en suiker. Linne en badhanddoeke word ook voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.
Die gastehuis bied 'n veilige parkeerarea vir diegene wat met motors reis. Vir diegene wat sonder motors reis, is daar maniere van openbare vervoer in die area. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Faldiela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Malleson Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Fama Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Malleson Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang