Familie gastehuis
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R2 465 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Familie gastehuis is in 'n stil area van Wellington-Noord en bied gerieflike verblyf aan die gesin en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad met 'n handstort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het lugversorging en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus. Die kombuis lei na die eet- en leefarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel.
Daar is braaigeriewe op die perseel en gaste kry veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Familie gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Plein Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang