Successfully reported
+18

Family Compound

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Ceres Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Family Compound is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Arniston geleë wat gerieflik geleë is tussen twee van die mees ongerepte natuurreservate in Suider-Afrika, De Mond en De Hoop. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie eiendom 'n binnenshuise speelarea het.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Buite is 'n ruim tuin met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan die Arniston-grot verken of op daardie warm somersdae in die warm Indiese Oseaan gaan swem.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Ceres Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Family Compound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Ceres Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06202693f5972f5f7d791163cd28662d052464d24c7f8b93673be1f3e6c4a948663f9581676d5aa7020df6bb3e859a9f9201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Ceres Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.6693795 20.2331796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang