Successfully reported
+14

Family Cottage @ Hogs Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis wat uit verskeie eenhede bestaan. Dit is op 'n 3-hektaar-eiendom in die hartjie van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat geleë. Die gastehuis is 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg geleë.

Family Cottage @ Hogs gastehuis is 'n bekoorlike eenheid met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die patio met sitplek buite en 'n privaat braai-area.

Verder het gaste toegang tot die goed versorgde grasperke, gemeenskaplike swembad, en sentraal-gesentreerde braai-areas.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Belinda F
5.0
Lekker, skoon, goeie diens, waarde vir geld. Ons het baie lekker gekuier. Baie netjies en goeie diens.
Apr 2025
Megan S
Saam met vriende
5.0
Absolutely amazing 5*. What an amazing stay at Hogs Guesthouse, our accommodation was so clean, views were amazing. Gareth and staff at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Desmond W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het bitter lekker gebly by Hogs Guesthouse! Die natuurskoon en stilte van Dinokeng Wildreservaat het ons baie goed gedoen en die vrien...
Sien meer
Aug 2024
Zani V
4.8
Rustige gevoel na aan die natuur. Ons het ons tyd by Hogs Guesthouse baie geniet. Wonderlik sentraal vir selfry in Dinokeng. Eenheid het 'n gemaklike ...
Sien meer
Jan 2025
Pierre K
Gesin met klein kinders
4.4
It was enjoyable for everyone. It was great, everything is easily accessed. Rooms have everything you need, like the swimming pool and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Family Cottage @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17199ce31e62932484cc40ac930f7e2a9dd10c755faacbb71f1a3b55c575aaa696f34d2381fd03187c6627bd0153fd1375fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3651643 28.3650112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang