Successfully reported

Family Friendly Room

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reynier V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Gerieflik, netjies en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en die eenheid is baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige woonstel naby strande. Lieflike beddens, puik TV, badkamer, kombuis. Pragtige woonstel eenheid met net die beste toerusting en gemaklike beddens. Eenheid is ruim en alles het gewerk. Die gasvrou was baie vriendelik en het goed gekommunikeer. Die eenheid is baie sentraal geleë en binne stapafstand van die naaste strande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anya L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfect, convenient, had everything we needed. Perfect and beautiful. So much space and the beds were absolutely amazing. Thank you so much for such a special time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marné
Family Friendly Room
Hi Anya. Baie dankie dat julle ons eenheid gekies het! Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome place to stay. Great place, super friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Total bliss. Dit was heerlik gewees, baie stil en rustige area, naby aan meeste van die winkels en die strand. Alles was mooi skoon en netjies op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marné
Family Friendly Room
Hi Nanda, baie dankie dat julle ons eenheid gekies het om by te bly! Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dolphin Crescent, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22570fea577e8afbaa2ad4c9d1062f330d3c2bc42b99134d08b96856943bcbe319feb140b6d99b290b4863a039ef1d1e7ac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R1 197 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 9 Dolphin Crescent Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.508244507389 31.231403904264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang