Family Fun Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis Drive, Azure on Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R610 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Family Fun Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank, 'n slim-TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim balkon geniet met gedeeltelike see-uitsigte, 'n braai en 'n buite-eetarea. Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Big Bay-strand ongeveer 650 m weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 29 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Otto du Plessis Drive, Azure on Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis Drive, Azure on Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang