Successfully reported

Familie Huis op Wynplaas

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Wilna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties! Die woning is soos 'n stukkie hemel. Pragtige uitsig, so rustig en beeldskoon. Iets vir almal om te doen en die huis het letterlik alles wat jy benodig. Ons kon lekker visvang en net rustig op die pragtige grasperk ontspan. Ons gaan definitief gou weer terug. Die eienaar was so behulpsaam en vir seker gemaak ons kuier is so gerieflik as moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlike familiehuis kuier. Die naam sê dit als, familiehuis. Ons het heerlik 'n familiekuier gehad met ouma's en oupa's, en selfs ons Border Collie het haarself gate uit geniet op die netjiese groot grasperk. Die huis is prakties en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Pragtig, gerieflik, lekker. Ons het vreeslik lekker gekuier by Familiehuis. Die huis is pragtig en was ruim genoeg vir ons groep met oorgenoeg slaapplek vir almal. Dit is goed toegerus met 'n klomp speletjies om ons besig te hou. Die hoofslaapkamer was wel nie goed skoongemaak voor ons besoek nie en die huis self was baie 'toe' en bedompig toe ons daar aankom met af yskaste en geysers. Die een slaapkamer het ook nie gordyne nie. Dit is wel 'n kleinigheid en het nie inbraak gemaak op ons lekker wegbreek nie. Ons sal weer teruggaan!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Vol toegeruste huis vir families/vriende groepe. Die huis is ruim en volledig toegerus met alles wat mens sal benodig. Ligging is goed en dit is baie mooi, die groot grasperk is perfek vir kinders om te speel. Enigste negatiewe kommentaar is dat die reëls streng is en streng nagekom moet word, dit plaas bietjie van 'n demper op die ervaring. Die kamera wat oor die leefarea en kombuis uitkyk, word nêrens vooraf genoem nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Lawn and lake bliss. The house was even bigger than it looks in the photos, with a super braai room and a large, well-stocked kitchen, but the highlights were the glorious lawn down to the lake (we swam and paddled our kayak) and the long wine tasting 5 minutes' walk down the path. Tulbagh offered so much to do that we didn't have time for because we were so enjoying being 'home', so we'll have to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

JAKO Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    6 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 1950 B Winterhoek Road, Ruimte Farm Portion 4, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ae0eb3d36022260ddc7d9e33813d701446f0f04b5b3f5c803e78f1e8fbcd950623297b97b75c70d122e7656e5b29cc8bb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 1950 B Winterhoek Road Ruimte Farm Portion 4 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 12:00 -33.272565041085 19.142861366272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang