Successfully reported

Family Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bill H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Will be back. We were made very welcome, the unit is lovely and there were many thoughtful little extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Gasvrou dierbaar. Alles was soos ek gehoop en verwag het. Perfek in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jealine
Family Home
Hi Judith Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is enige tyd welkom terug. Seën groete Jealine

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hosts were extremely friendly. Safe, secure venue in a good area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Very nice place, will definitely stay again. Attention to detail was just great and a very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jealine
Family Home
Hi Kevin, Thank you for staying with us. It was a pleasure to meet your family and you are welcome back any time. Blessings, Jealine

Michael N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik. Baie lekker gebly. Gasvrou was so behulpsaam, niks was te veel moeite nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Gerieflik. Het gemaklik en gerieflik oornag, gesin van 5 mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herculaas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was baie lekker en ons het veilig gevoel en dis dooie stil om die huis. Was regtig 'n amazing plek. Ons familie het regtig baie dit geniet en die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en ons tuis laat voel. Hulle het ook baie moeite gedoen. Sal definitief teruggaan na Family Home toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jealine
Family Home
Hi Harry en gesin. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Julle is enige tyd welkom terug by ons. Groete Jealine

Marilet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Was tuis van 1ste minuut af. Was heerlik om daar te bly en die eienaars is dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jealine
Family Home
Hi Marilet. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Julle is baie welkom terug in die toekoms. Seën groete. Jealine

Shantel A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ongelooflike, onbeskryflike ervaring. Die een aand se slaap was onbeskryflik. Ek het die gevoel gekry asof ek by my eie tuiste is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jealine
Family Home
Baie dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd welkom terug.

Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

So rustig in 'n besige stad! Sal vir seker weer kom. Baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jealine
Family Home
Hi Sonja, Was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is enige tyd welkom terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jealine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911f875464de22c0bbd5b015a84bf7ddb88bff9388d8a1bfb2be2e63451c1e4ea996008238e8e1e714b03fc68e9e650418af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 99 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.089886916967 26.22805056627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang