Family Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Family Home is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Waverley, Bloemfontein.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n lieflike patio met sitplek en is 'n wonderlike plek vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het volle toegang tot die eiendom se swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jealine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 99 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Family Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang