Successfully reported
+15

Fancy Living in a Wooden Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: 34A Nola Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fancy Living in a Wooden Cabin is in 'n privaat tuin geleë en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger wat sentraal geleë akkommodasie soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.

Gaste kan die groot lapa met braaigeriewe geniet en gebruik maak van die swembad. Die eiendom is gerieflik geleë naby die snelweg, Mall of Africa, Woodmead-winkels en Sandton City.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 34A Nola Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: 34A Nola Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6297d07c90d6ec2926a0865a1ed77c6c3ba30a2e6a44a85cee6927dfa29938b1081dd3d64bf55169781466cf3aee3933fbd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 34A Nola Avenue Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 21:00 -26.049588268146 28.11195552632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang