Far End of the Forest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Far End of the Forest is 'n bekoorlike kothuis wat in 'n woud in Hilton skuil. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n rustige wegbreek van die stad.
Hierdie kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort en bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Die rustige tuin is die perfekte plek waar gaste kan ontspan.
Daar is staproetes vir natuurliefhebbers, en voëlkykers kan gerus hul oë vir die Nerina Trogon oophou. Daar is ook historiese plekke en winkels naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Far End of the Forest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang