Successfully reported

Far Niente Beachfront Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gregory D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Puik ligging, gemaklike eenheid met alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf. Ons familie van 6 het ons verblyf by Far Niente ontsaglik baie geniet. Die verblyf het ons verwagtinge in soveel opsigte oortref, en ons het so lekker geslaap. Yolandie het ons ontmoet en baie vriendelik laat welkom voel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stunning location. All the boxes ticked and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Tranquility, peaceful and nostalgic. It felt like an honour to stay in one of the first houses built on Wilderness beach. The warmth of four family generations can be felt. Stunning views, direct access to the beach and pristine cleanliness and attention to detail completed our beautiful stay. We frequent Wilderness and this must be our favourite place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gelukkig met die diens en fasiliteite. Ons het baie lekker gebly. Beveel dit ten sterkste aan. Sal weer daar vertoef. Skoon, netjies, op die strand en alles wat jy nodig het, is daar. Yolandie was puik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Gorgeous house with iconic view. It was a gorgeous house to stay in with an iconic view and right on the beach. We enjoyed the attention to detail and our comfort, and that the owner was friendly and helpful. The location was close to lovely restaurants, shops, walks, and drives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heepko V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Kan met volle vertroue aanbeveel. Pragtig geleë en kon met die deur oopslaap en die gedruis van die see waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mossie En Cecile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Nader aan die see gaan jy nie sommer kry nie. Ons en ons worshonde kon nie vir meer gevra het nie. Dis veilig omhein vir die honde, en jy is op die strand as jy die hekkie oopmaak. Die huis is koud (dis winter), maar elke vertrek het 'n verwarmer, en daar is meer as genoeg komberse. En die see-uitsig is ongelooflik. Talita is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Far Niente Beachfront Guesthouse
Beste Mossie en Cecile, Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe oorsig van jou tyd by Far Niente. Ons sien uit om julle (en die hondjies) weer in die toekoms te gasheer. Vriendelike groete, Geoff Pallister

Ed B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Right on the beach, great views and great people. The team was amazing. They did all they could to make our stay as enjoyable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Far Niente Beachfront Guesthouse
Thank you so much for your review, Edward. We are glad you enjoyed your stay! Kind regards All at Far-Niente

Robert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

A visit to paradise. My wife and I spent four days at Far Niente with my parents, and it was wonderful. The house is located right on the beach, which meant we were able to go for a lovely stroll every day. We had dogs, so the closed garden worked well. The local hosts, Mike and Taletha, looked after us well and made check-in easy. I look forward to my next stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Vakansieweek. Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon, maar die uitsig is die heel beste! Hulle kan dit dalk oorweeg om die DSTv-pakket op te gradeer, veral vir die koue reënerige dae wil jy darem 'n fliek of sport kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fafe036e356a9588da28e005771dc6533d09be52da50d276090946f9591db8aa00f18b592958f09fbc3c65266a302cb56a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 13 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995733647528 22.566029704299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang