Successfully reported
+39

Far Niente Beachfront Guesthouse

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Far Niente Beachfront Guesthouse is 'n geskiedkundige landmerk wat op Wilderness Beach geleë is, met asemrowende uitsigte oor die see en net 'n paar tree af na die strand.

Verblyf word in 3 aparte eenhede gebied. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, en elke en suite-badkamer het óf 'n bad, stort óf slegs stort.

Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Parkeerplek word op die perseel voorsien, onder die skaduwee van 4 antieke Melkhoutbome. Gaste kan 'n gedeelde tuin, 'n koue stort buite en direkte toegang tot die strand geniet.

Daar is ook die opsie om 2 van die eenhede saam te bespreek, of die hele huis, wat ideaal is vir groter gesinsvakansies. Kontak ons asseblief vroegtydig indien jy die hele huis wil bespreek.

Net 1 km verder is Wilderness Village, waar jy 'n Spar, 'n Mini-mark, 'n wassery, 'n poskantoor, 'n apteek, 'n Inligtingsburo en talle klein winkeltjies sal vind. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Die Garden Route Mall is 9 km weg en bied 'n supermark, baie winkels, banke, teaters en restaurante. Die naaste lughawe is George-lughawe, 23 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gregory D
Gesin met klein kinders
5.0
Puik ligging, gemaklike eenheid met alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf. Ons familie van 6 het ons verblyf by Far Niente ontsaglik baie geniet....
Sien meer
Jun 2025
Corrie R
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning location. All the boxes ticked and enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Liezl K
5.0
Tranquility, peaceful and nostalgic. It felt like an honour to stay in one of the first houses built on Wilderness beach. The warmth of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Adri C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gelukkig met die diens en fasiliteite. Ons het baie lekker gebly. Beveel dit ten sterkste aan. Sal weer daar vertoef. Skoon, netjies, op die stra...
Sien meer
Feb 2025
Mossie En Cecile N
Saam met lewensmaat
5.0
Nader aan die see gaan jy nie sommer kry nie. Ons en ons worshonde kon nie vir meer gevra het nie. Dis veilig omhein vir die honde, en jy is op die st...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 13 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Far Niente Beachfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fafe036e356a9588da28e005771dc6533d09be52da50d276090946f9591db8aa00f18b592958f09fbc3c65266a302cb56a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 13 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995733647528 22.566029704299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang