Far North self-catering Overnight
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R599R510 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Far North selfsorg bied 8 bekostigbare selfsorg-chalets wat 8 km vanaf die Mall of the North op N1 in die rigting van Louis Trichardt geleë is.
Elke eenheid het 1 slaapkamer en beskik oor 2 beddens waarvan 1 'n dubbelbed en 1 enkelbed is. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof induksiestoof, potte, panne, eetgerei en 'n ketel.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met plaaslike kanale en OVHD-kanale, en 'n plafonwaaier en WiFi in.
Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en 'n tafel met stoele. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die eenheid het 'n veiligheidsmuur rondom met 'n hek en elektriese heining.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Far North self-catering Overnight het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang