Far North self-catering Overnight
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R599R510 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Far North self-catering in Polokwane bied 8 bekostigbare selfsorg-chalets wat net 8 km vanaf Mall of the North op die N1 na Louis Trichardt.
Elke chalet het 1 slaapkamer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed is. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaat-induksiestoof, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus.
Daar is 'n TV met plaaslike kanale en OVHD-kanale in die chalets, asook 'n plafonwaaier en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n buitebraai en 'n tafel met stoele. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die eenhede het 'n muur met 'n hek en elektriese omheining rondom.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Far North self-catering Overnight het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang