Farmhouse Guestrooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Farmhouse Guestrooms bied gaste 'n unieke karoo-wegbreek in gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp.
Gaste het 'n keuse van 2 kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.
Die kamers het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond of 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan op die stoep ontspan en na die sonsondergang kyk, of in die swembad afkoel en van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Calitzdorp bied besoekers 'n verskeidenheid wingerde en wynkelders, besienswaardighede soos die Calitzdorp Museum en NG Kerk, asook stap- en 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Farmhouse Guestrooms het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang