Successfully reported
+7

Farmstay Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Farmstay Cottage is 'n bekoorlike, nuut opgeknapte plaaskothuis in die rustige Hansmoeskraal-boerderygemeenskap, net 10 km buite die dorpie George.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels met ingeboude braaigeriewe. Die eiendom is ten volle omhein en is troeteldiervriendelik. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach Road, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmstay Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY7VZcSLtpo4M0bQYP4qCNivDLY0mwadrcbSAmdgRxdUQl6eqWN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Beach Road Ha23 Hansmoeskraal 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033905632103 22.458716614678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang