Successfully reported

Fatties and Monies Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Joey D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, vreedsaam en pragtig. Baie rustige verblyf met die vriendelikste paartjie. Regtig behulpsaam en tegemoetkomend met enige versoeke. Regtig dit moeite werd om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Baie goed geleë, netjies en goed geprys. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David T
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Noisy at night. When the owners leave the property for a few hours at night, their dog barks incessantly. Tried to contact the owner about this, but was not interested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rita M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Good accommodation for the price. Clean and comfortable. Friendly hosts. The hosts were pleasant and friendly. The accommodation was clean and comfortable. Security is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zodwa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had a good time. The place is clean and well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Rustig. Verwag net die basiese.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem H.s L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Everything was fine and the place was clean. The hosts were friendly. The location was central for all the activities we wanted to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leré E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2023

Eienaar was behulpsaam. Die wifi wou nie werk nie. Baie basiese verblyf.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Grove P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2023

Die bespreking was vir twee aande, maar ons het net een aand daar geslaap. Ons het 'n bespreking gehad vir twee aande in Bazil ,maar het slegs een aand daar geslaap. Die eenheid is baie oud en het na muf en rook geruik. Die sitkamer se plafon is swart (muf of rook). Daar is matte op matte in die sitkamer en kamer. Die badkamer is ver van die slaapkamers. Handdoeke was nie in die eenheid nie ,maar by navraag het ons dit gekry. Die gebou benodig dringend instandhouding binne en buite. Die eienares het haar bes probeer om ons tevrede te stel maar dit was 'n groot teleurstelling vir ons.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Francina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Enjoyed our stay. The owners are very friendly and loving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Fatties & Monies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 9th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52391bbcf501654b4221f7ab6fcd0d95753e0e806c303bf6f1b016214aac2a947bbea76adfe434dc60f825f2181be0224641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 43 9th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.1006399 30.77674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang