Fatties and Monies Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 9th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fatties and Monies Guesthouse bied selfsorgverblyf in die bosboudorp Sabie. Die dorp skuil in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude, op die oewer van die Sabierivier in Mpumalanga. Die gastehuis is sentraal geleë binne maklike bereik van watervalle, skilderagtige besienswaardighede en buitelugavonture.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 losstaande eenhede. Elke eenheid het privaat badkamergeriewe en 'n kombuisie asook 'n TV met Open View, klein sitkamer en gratis WiFi.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die tuine om die swembadarea ontspan. Parkeerplek op die perseel word voorsien.
Doendinge in die dorp sluit vlieghengel, bergfietsry, perdry, rotsklim, voëlkyk, 4x4-roetes, riviervlotvaart, abseil en voetslaanroetes in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Fatties & Monies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 43 9th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Fatties and Monies Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 9th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang