Successfully reported

Favour House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Liezl B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Love love love. Love love love die plek. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enigiemand. Dis so mooi en uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Beste Liezl, Baie baie dankie vir jou lekker terugvoer! Dit was heerlik om julle hier te ontvang as gaste! Kom kuier gerus weer. Seenwense! Juanite

Veronica E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ongelooflike mooi verblyf! Die gastevrou was baie vriendelik en geduldig met al my vrae. Die family room was mooi en goed toegerus vir 'n familie van 4. Ons het heerlik gebly en die sonsopkoms en ondergang is onbeskryflik mooi. Ons het lekker gebly en sal definitief weer boek om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Middag Veronica, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle by Favour House te ontvang. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Juanite

Suenette B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige, goed-toegeruste verblyf. Pragtige, goed toegeruste plekkie in 'n baie mooi omgewing. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Hallo Suenette, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle by Favour House te ontvang! Hoop om julle weer in die toekoms te sien! Vriendelike groete, Juanite

Kristine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig, pragtige natuurskoon. Verblyf was fantasties. Dit was lekker rustig in die plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Hemels. Skoon, rustig, vriendelike eienaar, waarde vir geld. Beste plek in Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Beste Johan, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! So lekker om sulke aangename gaste te huisves! Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete Juanite

Liezel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Jou Bethlehem oorslaap oplossing. Favour House is 'n lieflike oorslaap plek. Dis plaaslewe in die stad. Die mall is 5 km van die plaas. Wonderlike grasperke, die beeste wat rondloop, sonsondergange, rustig, en met 'n kamer wat skoon is en goed toegerus. Eetgerei, mikrogolf en klein yskas. Sjokolade op die bed. Heerlike beskuit as bederf. Ons het dit baie geniet en kan dit maklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Hallo Liezel, Baie dankie vir jou mooi en positiewe aanbeveling! Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer vir ons. Vriendelike groete, Juanite Wohlitz

Werner W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Quality & luxury that's incredibly affordable. We had an amazing stay at this charming guesthouse! It was incredibly affordable, yet everything about it exceeded our expectations. The place was spotless, well-maintained, and had a cozy, welcoming atmosphere. The owner went above and beyond to ensure we were comfortable, always attentive to our needs and ready to help with anything. If you’re looking for a budget-friendly yet perfect place to stay, this is it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Good day Werner, Thank you for your positive and lovely review! It is much appreciated! Please visit us again in future. It was only a pleasure to host you at Favour House! Kind regards, Juanite Wohlitz

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantastiese plekkie en vreeslik goeie diens. Vreeslik geniet, elke sent die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Middag Jessica, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was heerlik om jou as gas te ontvang! Hoop ons sien jou weer in die toekoms. Beste wense, Juanite

Leanne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie oulike plekkie. Vriendelike en gasvryheid was 'n oulike plekkie en die kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57072e138739b3689bf22ca571f3235cdfc4011ce6b1447ea504368adf75ed44de01c2e8c4fd7ba515b6f8ebef8d31eb6f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang