Successfully reported
+50

Featherhouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Featherhouse is 'n bekoorlike gastehuis in die middel van Colesberg, so dit is naby al die restaurante.

Verblyf word aangebied in 5 privaat kamers, elk met sy eie ingange, en is individueel gemeubileer en versier met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het hul eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en sommige kamers het ook 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie-area toegerus met 'n yskassie of yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV in.

Die gastehuis is in 'n veilige area geleë en bied veilige parkering op die perseel agter 'n hek.

Troetelfooi van R75 per hond.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ian E
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, secure and tranquil location. It's always a pleasure to have my stopover at Featherhouse.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly dat ons beslis weer terugkom. Baie lekker gebly. Baie gerieflik met baie spasie en vriendelike ontvangs.
Sep 2025
Hayley B
Saam met lewensmaat
5.0
Great thank you. Great! Very comfortable, and lovely to meet Desmond on arrival. Thank you. Perfect overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hendrik S
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig, perfek. Baie netjies en warm.
Aug 2025
Johann K
5.0
Stil en veilige plek. Waarde vir geld. Netjies en net reg vir oorslaap op die lang pad. Inligting beskikbaar t.o.v. restaurante, ens in Colesberg.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 263

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Featherhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang