Successfully reported

Felicia 22

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leon D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie mooi plek en omgewing. Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bonus: see uitsig, lekker sjokolade, lieflike gasvrou. Netjies, kunstig, vriendelik, keurig, interessant, meeste kussings ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tané R
1 nag
5.0
Jul 2025

Dit was 'n baie lekker en rustige kuier. Dit is 'n baie lekker en skoon plekkie, met 'n mooi uitsig. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
1 nag
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon, vriendelik, gemaklik. Heerlike verblyf. Netjies en skoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely place. I had a wonderful overnight stay at Felicia 22. The atmosphere was peaceful and quiet, providing the perfect environment for a restful night. Lillibet was incredibly welcoming and provided excellent customer service. We felt safe and comfortable throughout our stay. Highly recommend this place for anyone looking for a relaxing and secure experience and a lovely hostess!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillebet
Felicia 22
Baie dankie Nia! Ek waardeer jou mooi resensie! Hoop om julle weer te sien! Groete

Hendrik C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal Felicia 22 met graagte aanbeveel. Baie netjies en gerieflike plek. Dit was 'n aangename ervaring en sal dit beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillebet
Felicia 22
Baie dankie! Hoop om gou weer te sien! Groete Lillebet

Melinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik geslaap met die geluid van die golwe. Baie lekker gebly. See uitsig. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Voldoen aan oornag verblyf behoeftes, skoon en netjies. Pragtige uitsig. Voldoen aan als wat benodig word vir oornag verblyf. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker gekuier. Ons het die kamer geniet met 'n pragtige see uitsig. Alles wat nodig was, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Baie netjies, geskik vir kort verblyf, pragtige uitsig. Baie lekker gebly, baie netjies, slegs geskik vir kort verblyf, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lillebet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Felicia Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3OTIwOGYzLWRmMjktNDgxZC1hYjYxLWU0MzBmNGM1YmYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 22 Felicia Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356376878381 18.158732056618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang