Felicia 22
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Felicia Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Felicia 22 is in Yzerfontein, in die Wes-Kaap, geleë. Perfek vir 'n individu of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die kamer het sy eie privaat ingang en bestaan uit 'n slaapkamerarea wat met 'n dubbelbed ingerig is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het nie 'n volledige kombuis nie, net basiese geriewe soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe kan op versoek gereël word.
Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. Felicia 22 is net 400 m vanaf die strandfront en restaurante, asook 'n verskeidenheid doendinge soos visvang en bergfietsry geleë. Dit is 'n entjie se ry van die Weskus Nasionale Park af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lillebet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Felicia Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Felicia 22 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Felicia Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang