Successfully reported

Fels Retreat Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dave N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly. Pragtige kamer. Ons verblyf by die gastehuis was heerlik—vriendelike gasvryheid, gemaklike kamer, en 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Awesome. We had a pony visiting us, that drank our coffee, which was so unique.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puni M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Comfortable and homely. The host was kind and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomusa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Great time with friends. Good stay for the weekend. It's nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Rustig, stil, pragtige natuurskoon. Die rustigheid en vriendelikheid van die personeel laat al die geknoopte spiere ontspan. Sarina se vriendelikheid en bereidwilligheid om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak, was uitsonderlik, baie dankie daarvoor. Sal Fels net aanbeveel indien kamers 1 en 2 beskikbaar is. Die ander vertrekke kort aandag en is dalk meer geskik vir enkel persone.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanele N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

It was fantastic. Great stay for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Heerlike naweek wegkom. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en staf. Pragtige ou plaashuis met houtvloere. Uitstekende uitsig. Heerlike ontbyt. Die paaie na Paulpietersburg is bietjie van 'n uitdaging.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelies V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Okt 2025

Netjies maar oud. Die omgewing en natuur is pragtig, maar die teerpad is gehawend. Die plek is oud en benodig 'n revamp. Alles is oud en outyds. Die stoof is onbruikbaar want hy staan in 'n hoek en daar is geen kastrolle nie, wel 'n elektriese braaipan.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rainer V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Die gasvrou is hulpvaardig en baie verwelkomend. Die akkommodasie is skoon en gemaklik. Die gronde is pragtig met die groot grasperke en baie bome. Die drie miniatuur perde is baie oulik en mak. Ideaal vir groepfunksies soos troues, familiefeeste en vryetydsaktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely pet friendly accommodation. The removal company came horribly late, and the host kindly moved the booking to the following night. It's a beautiful place, and our doggie Ginger loved all the open space to run around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0Y2NhY2UzLTBlZDQtNGM3Mi1iYzJmLTYxMjFlMmFiZTRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Farm Zendelingspost Off the R33 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.460707917552 30.835936123039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang