Successfully reported
+27

Felsenblick Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gutsche Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Felsenblick Self-Catering is in 'n veilige en stil area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middedorp is 'n kort entjie se ry weg, terwyl die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum wat basiese kommoditeite bied net teen die heuwel af is. Die instansie is geskik vir sakereisigers sowel as vir vakansiegangers wat 2 nagte of meer wil deurbring.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat toegerus is vir selfsorg en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke woonstel beskik oor 'n ruim kombuis, sitkamer en groot terras met 'n pragtige uitsig op die Erosberge en Erosvallei.

Geriewe sluit satelliet-TV, WiFi-toegang, wasgoeddiens en 'n gedeelde swembad in. 'n Skoonmaakdiens word op Maandae, Woensdae en Vrydae aangebied. Veilige skaduparkeerplek agter 'n elektroniese hek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jeremy D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Regtig 'n baie besondere ruim eenheid met alles wat jy nodig het. Vir seker die beste plek om in Windhoek te bly.
Jul 2025
Chrisna L
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as wat ons verwag het. Sal hul beslis weer gebruik. Heerlik gebly. Luuks, ruim en pragtig met 'n wonderlike uitsig.
Jun 2025
Elsie D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike blyplek, goed toegerus. Sal beslis weer daar bly. Ongelooflike mooi uitsig. Goed toegerus. Baie mooi binne. Lieflike swembad!
Des 2024
Hesmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Smaakvol! Vriendelike gasvrou! Opset uitstekend met pragtige uitsig en smaakvol ingerig.
Aug 2024
Charlene M
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyfopsie gewees. Felsenblick kan ek definitief aanbeveel en sal net daar bespreek as ek weer in Windhoek kom, skoon en netjiese woonst...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Gutsche Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Felsenblick Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gutsche Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93c9d3bc685bbed8d2acd4173843cd3a7473a2a6e216637d966a67b7f974ab2a5b0955117a7c06c45b17c5ab36cfb5a1244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Gutsche Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.550222072662 17.097679473958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang