Fern Glen Suites
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 420 Vale Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R575 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers.
Fern Glen Suites beskik oor 6 selfsorg-eenhede wat op 'n ruim en veilige erf geleë is.. Die eenhede is elkeen goed toegerus vir selfsorg. 'n TV met 'n HDMI-kabel en gratis WiFi is beskikbaar. Die WiFi het 'n rugsteunbattery vir 2 uur lange beurtkrag, maar slegs 'n gedeelte van 4 uur lange beurtkrag.
Die eenhede word weekliks skoongemaak, beddegoed word geruil en vars handdoeke voorsien. Skoonmaaktoerusting word ook in elke eenheid voorsien.
Onderdak-parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Dié area bied 24 uur-sekuriteit met 2 sekuriteitsvoertuie wat patrollie doen. Daar is 'n elektriese heining bo-op die 1,8 m hoë buitemuur. Die outomatiese hek het 'n elektromagnetiese slot van 1 ton.
Dié area was jare gelede 'n voëlreservaat en vandag is voëls steeds volop. Die lowerryke bome is 'n natuurlike klankdemper wat 'n stil en rustige omgewing skep waar gaste hul kan verluister aan die voëlgesang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Grace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 420 Vale Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Fern Glen Suites het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 420 Vale Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang