Successfully reported
+50

Ferndale Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Fern Close, Constantia, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Ferndale Lodge is in die hartjie van Constantia Valley en is ’n pragtige vakansiehuis wat perfek vir familes, vriende wat saam reis, sakegroepe of werkendes is.

Hierdie huis bied verblyf aan tot 10 gaste. Dit het hoë plafonne, pragtige kiaathout-deure en -vensters, sowel as ’n oopplan-kombuis, ontbytarea, sitarea en ’n TV-area wat apart van die slaapkamers is.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, en 'n versonke bad wat uitkyk oor die beskutte visdam-area. Die kamer het ’n aantrekkamer en ’n TV. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en enkelbed. Albei die slaapkamers is oorkant die 2 badkamers. Die eerste badkamer het ’n toilet, stort en wasbak en die ander badkamer het ’n bad en wasbak.

Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n dubbel-slaapbank. Die ruim eetarea lei na die sitarea, wat dit die ideale plek maak om te ontspan saam met familie en vriende. Die eetarea lei na 'n privaat kantoorruimte. Die kombuis lei na die groot binnehof wat op sy beurt weer toegang bied tot die swembad en die tuin. Die wasgoedkamer het 'n groot wasbak, wasmasjien en tuimeldroër.

Die pragtige tuin omring die 1500 m² perseel en daar is oorgenoeg ruimte om net agteroor te sit en ontspan saam met vriende en familie. Gaste kan heerlik swem en sonbaai langs die swembad, waar daar ook 'n toonbank, dubbelwasbak, yskas en kragpunte is.

Daar is 'n 24-uur sekuriteitsstoppunt aan die einde van die keeromstraat. Dieselfde gewapende reaksie-maatskappy is beskikbaar vir noodgevalle. Geen partytjies, groot funksies, harde musiek of onhebbelike gedrag word toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cornelia S
Gesin met tieners
5.0
Very restful and we had everything we needed for our 13-day stay. We loved every minute of our stay. The garden is particularly beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Amy F
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and enjoyable. We really enjoyed our 4 week stay with our 3 children. The house is spacious and comfortable, although a bit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Stephany B
Gesin met klein kinders
5.0
Large beautiful home in Constantia. Fantastic stay! We stayed at this house for a month plus: we had everything we needed. The home was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Herrmann Karl K
Saam met lewensmaat
5.0
Very good location. We were there for 7 weeks and had a very nice, relaxing holiday. Nice and quiet residential area. The house is a li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Nicoleen T
5.0
"Home away from home". Heerlike ruim huis met alles wat mens nodig het. Die braaikamer is 'n bonus en die tuin is pragtig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Fern Close, Constantia, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferndale Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Fern Close, Constantia, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA947ef1c8f0b582ac3dbf658fd5bd7304a02fa1d6e574bbb4ad678fdd210b7059312fc6e7774c87c4f3ba69408c88cc10abfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 9 mense 34 5 1 5 5 Fern Close Constantia 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.01414558206 18.445398017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang