Successfully reported

Fernhill Tented Treehouses

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Justyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Best weekend away ever. Wow, a piece of heaven! It was fantastic, so peaceful and only the bush and animals. It is the perfect getaway if you want to unwind, relax, and recharge with nature. We even had the pigs visit our tent every day. Everyone is helpful and friendly. A big must for overworked people just to unwind and find yourself again. We did not want to leave but had to go back to reality. It was just what my wife and I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Oh my goodness Justyn, what an amazing review, thank you! We are thrilled to hear that your stay in the tent was just what you needed and that you enjoyed the animal visits and the surrounding nature so much... We hope that this will not be your only visit! Warm regards, The Fernhill Team

Gerrit C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Natuur skoonheid, weg van die samelewing. Baie lekker, buitelug in die natuur, lekker braai geriewe, plaasdiere voer is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig en lekker. Die vriendelikheid en diens is tops. Rerig uit hul pad gegaan om alles aangenaam te maak. Trappe na kamer bo net baie steil en nie vir seniors bedoel nie. Sal Fernhill Tented Treehouses enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Baie dankie vir die pragtige resensie - ons waardeer dit opreg! Ons is bly om te hoor dat julle die tyd in die woud geniet het, al was die tent 'n bietjie van 'n avontuur. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Steyn D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

'n Alles-in-een ervaring van die plaaslewe en die natuurskoon van die Tuinroete. Fernhill het 'n ideale ligging. Dit is naby aan al die groot besienswaardighede en aktiwiteite van die Tuinroete, maar bied ook 'n ervaring van die plaaslewe. As jy in 'n tenthuis bly, geniet jy ook die uitsig en geluide van die bos. Dit is werklik 'n alles-in-een pakket. Met my aankoms het ek 'n warm verwelkoming gekry en dit het die toon aangegee vir die res van my verblyf. En dan, natuurlik die hoogtepunt: die plaasdiere! Elkeen het 'n unieke persoonlikheid wat dit wonderlik maak om tyd saam hulle te spandeer. Ek het die geleentheid gekry om self die melk vir my ontbytkoffie vars uit die speun uit te ontgin. Beslis 'n ervaring wat met my sal bly. Twee karakters wat ek besonders geniet het, was die legendariese Frikkie die Bul, 'n stewige outjie met 'n wonderlike persoonlikheid, asook die oorlamse Pumba, 'n onlangs-gebore varkie wat al die aandag steel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great. We had a blast milking the cows and feeding the animals. It is a must when you stay there. The hiking trail is well marked. Fresh homemade ice cream is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Dear Natalie What a lovely review - thank you! We love it when families fully immerse themselves in the farm activities, and we are happy to hear that you all enjoyed the experience (and the ice cream) so much. Warm regards The Fernhill Team

Nathan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, friendly. Truly amazing. Quiet and peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Wow, Nathan, thanks for your great review! We are happy to hear that your stay was amazing and that you could relax. Warm regards, The Fernhill Team

Esta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly! Verblyf baie geniet; goed ingerig en aan alle behoeftes voorsien; ligging was goed vir ons om in alle rigtings staproetes rondom Knysna te gaan verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Beste Esta, ons is bly om te hoor dat julle so lekker gebly het en dat julle al die wandelpaadjies in ons omgewing kon geniet. Vriendelike groete, Die Fernhill Span

Brenda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ontspannend. Stil. Was 'n ongelooflike lekker tyd. Mens is in die hartjie van die natuur en tussen die bome. Was so rustig en kon mens regtig net lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Beste Brenda Dankie vir daardie mooi resensie - ons waardeer dit baie! Dit is wonderlik om te hoor dat julle so lekker ontspan het en die rustigheid van die woud so geniet het. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Kenya R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Serene! What an absolutely stunning location! Friendly and accommodating hosts, delicious welcome brownies and the most gorgeous forest surrounding the treehouse. We truly cannot wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Wow, Kenya, what an incredible review! Thanks very much - we really look forward to having you back on the farm in the not too distant future... Warm regards The Fernhill Team

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Verwys bostaande. Vir ons was dit 'n pragtige kampplek in 'n woud. Doodstil met net voëltjiegesang in die bome. In die nag was dit in die tent so donker, jy kon nie jou hand voor oë sien nie! Vir ons as kampeerders, 'n baie besondere ervaring. Wat ook opgeval het, was die veiligheid waarin ons daar kon oorbly. 'n Baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Herman, baie dankie vir jou mooi woorde en groot resensie! Ons is bly om te hoor dat julle die woudervaring so geniet het! Ons het probeer om die tente so naby as moontlik aan kamp te hou, sodat mense die "magic" van die woud kan beleef. Ons is geseën om in 'n baie veilige omgewing te woon, sonder vrees, so dit is goed om te hoor dat julle dit so ervaar het. Vriendelike groete Die Fernhill span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhill Guest Farm, Rheenendal, Knysna, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2761ed5f8b03ef020670ebe40668e38d493b636a1c9e06c7b70a9044d48394f6d13d48dab33595306f37e7a17fff7a66d90b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Fernhill Guest Farm Rheenendal 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.988953957362 22.954909143516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang