Successfully reported

Ferrous Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Baie lekker, skoon, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Pierre Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer eendag te verwelkom. Groete. Vanessa

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Ferrous Nest is 'n klein, knus plekkie en baie netjies. Die braaiplek is pragtig met seeuitsig, maar ons kon nie daarvan gebruikmaak nie, die wind was te wild. Ons het heerlik gekuier en ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Annette Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom en dat die wind minder sal waai. Groete Vanessa

Neil A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het die rustigheid baie geniet. Ja, het beslis lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Baie bly julle kon lekker ontspan. Kom gerus weer. Groete.

Arthur P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
So bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete.

Corinne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We received a very warm welcome, accommodation was neat & clean. Sea view stunning. Relaxing, safe, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Dear Corinne Thank you for your lovely review. Hope to see you again in the future. Vanessa

Karen R
1 nag
4.8
Sep 2024

Heerlike wegbreek. Uitsig op see was pragtig en heerlik gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Karen, bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete, Vanessa

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Blissful. Owners were friendly and welcoming. Cozy unit with ample space for 2 people. The bathroom is openly attached to the bedroom with a small divider. Great entertainment setup in the bedroom with streaming options. Kitchen with all the appliances you need is also in the unit. There is also an outdoor firepit/braai with breathtaking views of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Dear Michael We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Vanessa & Fred

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die juweel van Struisbaai! Ons het onlangs die ongelooflike voorreg gehad om by Ferrous Nest te bly en kan met selfvertroue sê dit was niks minder as 'n ongelooflike ervaring nie. Vanaf die aankoms, is ons met warmte en opregte gasvryheid deur die eienaar Vanessa verwelkom. Die eenheid was 'n oase van rustigheid, uitgerig met luukse geriewe en 'n bonus van sonkrag (geen loadshedding). Ons is bederf met asemrowende uitsig vanaf ons eenheid op die see en verras met 'n lekker bottel wyn in die eenheid met ons aankoms. Wat Ferrous Nest werklik onderskei is die opregte openhartigheid van die eienaars. Hulle het 'n absolute passie vir gasvryheid en laat mens werklik voel soos familie. Ten slotte, ons verblyf by Ferrous Nest was niks minder as magnifiek nie. Dit was 'n harmoniese mengsel van luuksheid, natuur en opregte gasvryheid. As jy op soek is na 'n buitengewone wegbreek van die alledaagse lewe se gedruis en gejaag, is Ferrous Nest net die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Jan en Marico Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het jul kuier hier by ons geniet al het die weer gesorg vir baie stresvolle oomblikke. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete - Vanessa en Fred

Androzelle K
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Wonderlik. Dit was 'n wonderlike wegbreek met pragtige see-uitsig. Die huiseienaars is ook baie vriendelik. Baie dankie Vanessa vir die vriendelike ontvangs. Die stilte en rustigheid doen wonders vir die siel, veral as jy jou eerste koppie koffie geniet op die bankie met die mooi see-uitsig. Baie oulike plek met WiFi, Netflix en dat jy krag het tydens load shedding is absuluut 'n bonuspunt. Sal beslis weer kom kuier en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Baie dankie Androzelle. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Beste groete Vanessa

Yolandelene P
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

My home away from home. Die eienaars is baie vriendelik en gefokus om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek beveel hulle 100% aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Baie dankie Yolandelene. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te ontvang. Vanessa & Fred

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Moira Street, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cc495557ce5c45f0430286d5c4a76e6c4cb0bba7c22996ada5289073f5d3259560bd53c7eb2e10bdf5828295e2ba8e0b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 15 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811179531811 20.03008154841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang