Successfully reported

Ferry View Economy Self-catering Units

Selfsorg

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Daniel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2025

Baie vuil en stukkend. Ek sal nie weer gaan nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johan Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2021

Heeltemal te duur vir wat die eenheid bied. Die ligging en die view is perfek. Maar die eenheid is glad nou nie iets om oor huis toe te skryf nie. Badkamers bitter erg beknop, kombuis besit nie eers oor die basiese goed soos 'n houtlepel, eierspaan en vele ander goed wat wel op hulle checklist is nie. Ek persoonlik voel dis heeltemal te duur vir wat mens kry.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Main Road, Malagas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d23a8e9a1b97b35fc54113f951442f5f2fff16b04273d5319876f71cb23d740387100551878890c009a0f67ef1c24e572d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Plot 153, Main Road Malagas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.302316246625 20.588900900886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang