Festina Lente
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Festina Lente is in die noordelike voorstad Hurlingham in Sandton, Johannesburg, geleë en is net 2 km vanaf die gewilde Sandton City-winkelsentrum. Die eiendom is maklik bereikbaar vanaf William Nicol- en Sandtonrylaan.
Verblyf bestaan uit 7 eenhede en bied slaapplek aan 15 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n TV met DStv, 'n lessenaar, 'n stoel, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, WiFi, 'n bagasierak en 'n haardroër.
Gaste het toegang tot winkelsentrums, sypaadjiekafees en uitstekende restaurante. Aktiwiteite sluit staptoere in Sandton in wat sy geskiedenis in 8 tale dek en nie minder nie as 29 landmerke inneem. Daarbenewens is daar ook 'n voëlskuiling en verskeie kunsgalerye.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 41 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Festina Lente het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang