Fever Tree Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Churchill Road, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fever Tree Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Winston Park in Gillitts. Alhoewel die kothuis op die eienaar se perseel is, is gaste verseker van algehele privaatheid.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV teen die muur, en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het ook 'n etenstafel met 4 stoele.
Buite bied die balkon asemrowende uitsigte. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie, aangesien gaste daar die sonsopkoms kan bewonder en saans is dit die ideale plekkie vir 'n glasie wyn. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het ook toegang tot die swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Churchill Road, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fever Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Churchill Road, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang