Fever Tree with Valley Views
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8472 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fever Tree with Valley Views bied selfsorgverblyf in 'n woonstel wat op 'n groot erf met pragtige bome geleë is en net 1 km vanaf Gunobie, 5 km vanaf Gunobie-strand en 23 km vanaf Oos-Londen Lughawe is.
Verblyf is in 2 identiese woonstelle, die Kindfisher Flat en Sunbird Flat beskikbaar. Elke woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, plafonwaaier en 'n slim-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Elke woonstel lei na 'n balkon met 'n tweesitplek-tafel en ongelooflike vallei-uitsigte met 'n oorvloed voëllewe.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en die eienaars sal graag 'n paar aktiwiteite kan voorstel in die area. Ekstra beddegoed kan op versoek vir 'n kind gereël word en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Caryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8472 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Fever Tree with Valley Views het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8472 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang