Fiddlewood Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Fiddlewood Drive, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fiddlewood Place is 'n gastehuis op die eienaar se perseel in Empangeni. Die verblyf is geskik vir sakereisigers, kontrakteurs, vakansiegangers en oornaggaste.
Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers met hul eie ingange en slaapplek vir 9 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed het, en 'n derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en enkelbed. Twee van die kamers deel 'n badkamer en die derde kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en 'n yskassie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Die gedeelde leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n etenstafel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, stoep met 'n eetarea en 'n groot tuin.
Die dorp is in die golwende heuwels van die Uthungulu-distrik geleë en is bekend vir die suikerrietplantasies, warm dae, katoen, beeste en hout. Empangeni het ook 'n subtropiese klimaat en maklike toegang tot die N2 ? dis 'n fantastiese stopplek vir diegene wat na KwaZulu-Natal reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Fiddlewood Drive, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fiddlewood Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Fiddlewood Drive, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang