Successfully reported

Fiela se Plek

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wegbreek in Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly! Dis in die perfekte deel van Stellenbosch - ver genoeg dat jy uit die besige dorp kom, maar naby genoeg dat jy elke dag kon dorp toe ry vir verken en lekker kuier en eet. Die kaggel is so 'n lekker byvoeging en het die huisie lekker warm gehou. Dit was maklik en veilig as mens wou in en uit beweeg op die perseel. Die dubbel stort, groot badkamer en wasmasjiene was 'n groot bonus. Daar was regtig alles wat mens nodig gehad het en mens kon lekker rus. Ek sal Fiela se Plek definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Uitsig Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff4963cd7c4b0c2da4714b0017425a573bdda1f98cd0b7d3b138ab889dcfd0b244d7deab3a9d9f8f876e2d2f3c86d67fd88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 2 Uitsig Road Rozendal 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9326452 18.8921258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang