Successfully reported
+128

Fifty1 on Long

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Longbridge Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 242 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Fifty1 on Long is 'n selfsorgvakansiehuis op Kingswood Golf Estate, George met slaapplek vir 8 gaste.

Die slaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n bad. Langs dié slaapkamer is 'n goed ingerigte kantoorruimte, met 'n lessenaar, USB-laaipoorte en 'n uitsig oor die swembad. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het ook 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer het, en die badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die glasskuifdeure lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n houtskoolbraai, asook 'n tuin met 'n swembad en gemaklike sonstoele. Daar is ook 'n trampolien, swaaibalstel en swembadnoedels vir gaste van alle ouderdomme.

Aktiwiteite op die landgoed sluit fietsry- en staproetes in, en daar is ook 'n Orbit-masjien en trapmeul in die huis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 51 Longbridge Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fifty1 on Long het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 242
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 242
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 242
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Longbridge Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2370ec6f9c3f8235b3c054cd30c1e46c441a0a0103d3426b90d03e9504c229a4d8cb8f583e3f58c737f178098324df27baa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 242 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 51 Longbridge Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9586887 22.4332092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang