Successfully reported

Fifty-Five on Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
John J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic, value for money. Our stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya E
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, die huis is lekker ruim en skoon. Ek sou net waaiers of lugreëling aanbeveel, want dit is bitterlik warm en maak dit moeilik om te slaap in die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie Z
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2025

Stay was ok but needs curtains in bathrooms. Stay was ok but needs curtains in bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cara O
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2025

Ongelukkig nie ons gehoop het nie! Dit is 'n lieflike, ruim huis. Ongelukkig was ons plek nie skoon nie. Daar was lang hare op die vloere en op sommige van die beddens. Die beddens was nie skoon oorgetrek nie. In die kombuis was die counter vol suiker gemors. Die matte is ongelooflik vuil en benodig 'n goeie spring clean. Die tuinman het 06:40 die volgende oggend ingekom en sommer in die huis ingeloop om die swartsak uit die drom in die kombuis te vat. Daar was ook geen WiFi soos aangedui op die website nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie netjies en mooi binne. Baie ruim en netjies. Net die braai rooster was vuil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
1 nag
5.0
Des 2024

Netjies en baie ruim. Was heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag
5.0
Jul 2024

Ons kuier was heerlik, ons het dit baie geniet as 'n familie. Die verblyf by Fifty-Five on Park was netjies, ruim en baie veilig. Die ligging was perfek geleë en maklik om weer op ons asem te kom om verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Bje bje lekker gebly, bje mooi plek, streng aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Die plekkie is mooi en netjies. Ons het dit baie geniet. Ja, ons het lekker gebly. Dankie vir die hulp om die verblyf te kon reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Park Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb1a80040e1785b723ac5f5e5154972f4740f54a12b8c9739e3d856080d3e78d9bdc65ad860b2b5c823b791cf00dffcd2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 55 Park Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248677148247 24.527123384491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang