Successfully reported
+24

Fifty-Five on Park

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Park Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fifty-Five on Park is 'n moderne selfsorghuis in Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n afgeleë vakansiehuis.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het ook gemaklike sitplek. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetarea met sitplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor die groot tuin. Die tuin is ideaal vir 'n piekniek of kinders om in te speel. Die eenheid spog ook met 'n berguitsig vanaf die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
John J
Saam met vriende
5.0
Fantastic, value for money. Our stay was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Tanya E
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, die huis is lekker ruim en skoon. Ek sou net waaiers of lugreëling aanbeveel, want dit is bitterlik warm en ma...
Sien meer
Jan 2025
Jaco V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en mooi binne. Baie ruim en netjies. Net die braai rooster was vuil.
Des 2024
Janine J
5.0
Netjies en baie ruim. Was heerlik en rustig.
Des 2024
Leslie Z
Gesin met klein kinders
3.6
Stay was ok but needs curtains in bathrooms. Stay was ok but needs curtains in bathrooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 55 Park Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fifty-Five on Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Park Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb1a80040e1785b723ac5f5e5154972f4740f54a12b8c9739e3d856080d3e78d9bdc65ad860b2b5c823b791cf00dffcd2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 55 Park Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248677148247 24.527123384491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang